: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Thursday 21 July 2016

Tallinn : langste dag

Dis 23 Junie 2016 en die kortse nag,  oftewel geen nag, lê voor. Byna, al die musems is vandag toe want dit is die dag van die Heilige Johannes
     Hier is baie toeriste groepe in die stad,  veral Asiërs.   Ek het heeldag deur die mooi straatjies gestap rn van middeleeuse tot moderne geboue gesien .
    Restourasie is oral aan die gang en baie geboue dra die bewaringsplakket.  Tallinn se ou stad is dan ook n UNESCO werelderfenisgebied

Historiese museum ... eertydse gildehuis
Mooi posbus

'n smal parkgebied skei die onderste en boonste deel van die ou stad

Plafon van tradisionele, gesofistikeerde koffiehuis

No comments:

Post a Comment