: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Monday 31 July 2023

Festival Medieval em Trancoso

Junie 2023
Voorreg om die fees vir 'n tweede keer by te woon!


Die "pous" seen my op ' n warm middag! 


9




Tuesday 18 July 2023

Naweek aan die Atlantiese kus

Valadares en omgewing
Junie 2023
Opruiminstruksies na 3 nagte in Air B&B... 












Porto verposing

Middel Junie 2023
Een van die oudste straatligte in Porto. 

Huisloses en honger mense ook hier.  Volgens statistieke 1 500  op straat in Porto. 



















Saturday 15 July 2023

Trancoso : Junie en Julie 2023

Die fasiliteite en besienswaardighede vir 'n dorp met ongeveer 10 000 inwoners verbaas my steeds...

Aangele 129 jaar gelede. Die park spog met 40 uitheemse spesies.
      
Stam van seder van Lebanon.
 
Mobiele biblioteek om die omliggende "parishes" te bedien. 
Jaarlikse Middeleeuse fees. 
Krismisrose in die straat van mooi blomme. 
Verskeie klein kapelle wat meestal oop is. 

Waterplein net buite stadsmuur... Naby mark en Toerisme kantoor. 

Fliekhuis se reklame.

 
Ambulans gereed! 
Azulejos vir straat name