: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Saturday 15 July 2023

Trancoso : Junie en Julie 2023

Die fasiliteite en besienswaardighede vir 'n dorp met ongeveer 10 000 inwoners verbaas my steeds...

Aangele 129 jaar gelede. Die park spog met 40 uitheemse spesies.
      
Stam van seder van Lebanon.
 
Mobiele biblioteek om die omliggende "parishes" te bedien. 
Jaarlikse Middeleeuse fees. 
Krismisrose in die straat van mooi blomme. 
Verskeie klein kapelle wat meestal oop is. 

Waterplein net buite stadsmuur... Naby mark en Toerisme kantoor. 

Fliekhuis se reklame.

 
Ambulans gereed! 
Azulejos vir straat name 

No comments:

Post a Comment