: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Monday 2 January 2017

Geen tekort aan kerke in Armenie

Die religie en kerkargitektuur is 'n vervlegte studie en vir 'n besoeker sonder twyfel 'n openbaring...

     Ons het  een oggend twee beroemde kerke besoek: die Heilige Etichmiadzin katedraal buite Yerevan en tuiste van die Opperpatriarg van die Armeense geloof, en St Gayene...






Jy stap deur die eeue op hierdie terrein en dan duik 'n moderne struktuur voor jou op in die vorm van 'n podium en altaar vir 'n opelugkerk.  Dit is spesiaal opgerig vir die Katolieke Pous se besoek in Julie 2016