: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Thursday 23 March 2023

Sondag in Almeida

23 Oktober 2022
     Almal in die bussie Almeida toe... 
Ilan voor die biblioteek. 

Op soek na 'n restourant... 
Die stadsaal
En die perdryskool (onder) 
Langstert gehoringde skape wei nou in die eertydse mout om die kasteel. 
      Ons het by' n restourant sonder spyskaart geeet. Die "bediener" het drie woorde geuiter: Bacalau, Porco en Vacu. 
Laasgenoemde was beesvleis en ons het dit bestel.   "skoensool" met rys en aartappel skyfies! 
       Later die middag Guarda toe waar Jana kinderslaapklere in die Mall wou koop. 
    Bedrywige op 'n  Sondag middag en soos in SA,  betaalde kindervermaak...

 Ook roomys daarby, 
      Jana het haar handsak in die moederskamer van die ablusie vergeet.. Sy het dit na' n halfuur agtergekom.  Dit was steeds daar..








Friday 10 March 2023

Trancoso kasteel

Einde Oktober 2022... Nat dag maar Emile wil kasteel toe...
Uitsig van bo...
  
Hulle huureindom aangedui deur oranje pyl. 
Trapgang links om besoekers te help om makliker bo te kom.
Boonste twee fotos op FB gekry. 

Ilan is bo!   Windplaas op agtergrond. 

Yael! 

Die pad huistoe... 


Kasteelmure vroegoggend