Einde Oktober 2022... Nat dag maar Emile wil kasteel toe...
Hulle huureindom aangedui deur oranje pyl.
Trapgang links om besoekers te help om makliker bo te kom.
Boonste twee fotos op FB gekry.
Ilan is bo! Windplaas op agtergrond.
Die pad huistoe...
Kasteelmure vroegoggend
No comments:
Post a Comment