: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Monday 6 June 2016

Vreugde uit die droogte

Namakwaland in Mei...  
      Tussen die droë streke is daar klein vreugdes soos op die gasteplaas Naries buite Springbok. 
      Hier het die klein begraafplasie geblom!

Saam met Kia by Pontac

My Labuscagne voorouer Pierre het in 1723 grond gekry in die Paarl.
      Deesdae is Pontac n gastehuis en ek en Kia het n vinnige draai daar gemaak.