Namakwaland in Mei... Tussen die droë streke is daar klein vreugdes soos op die gasteplaas Naries buite Springbok. Hier het die klein begraafplasie geblom!