: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Tuesday 4 July 2023

Besoek aan Belmonte en omgewing

3 Julie 2023
     Daar is nog 'n Quinta deur S Afrikaner aangekoop en ons het daarna gaan kyk en Emile het die grond met olie geseen.
    Dit is naby Belmonte en Caria. Vir die eerste keer in Portugal sien ek spilpunte. Bespreking vind in die lente en somer plaas. Die Zezererivier is naby. 
      Mielies en wingerd groei goed daar. Die grond is sanderig en gaaf vir bloubessies. 
Ilan tussen die mielies ... 
Die olieseremonie... 

Aangrensende plaas se huis... 

No comments:

Post a Comment