Die groep het in 1997 onafhanklikheid verklaar... dit was op 1 Apil. Hulle het 'n eie grondwet in n verskeidenheid wereldtale wat graag deur besoekers opgesoek word .
Enige persoon het die reg om niks te verstaan nie!
Hierdie reg is maar een van die vele wat die Uzi's voorstaan
Engel - die simbool van Uzipus
Tipiese straat in Uzi
Muurkuns (bo en onder)
Karaktervolle "poort" ... agter hierdie deur is daar lewe!
Die boetiek verleen 'n tikkie glans
No comments:
Post a Comment