: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd
Monday, 18 July 2016
Tallinn: Deure in die ou stad
Ek het 'n fassinasie met deure.. wat gebeur agter hulle? Wie het al geklop en ingestap? en nog baie vrae... gelukkig mag ek hulle met moderne tegnologie huistoe bring.
Die Apteekmuseum
Kleinste deurtjie!
Old House Hostel - my laaste verblyf in die Baltiese Republieke
No comments:
Post a Comment