KUMU van Barok tot ultra modern... en binne stapafstand van mekaar.
Die Kumu is pas 10 jaar in gebruik en bekend as 'n argitektoniese belewenis
in die Baltiese state.
Ryke verskeidenheid... van installasiekuns tot luisterervaring...
verdwyn het of vernietig is.... hartverskeurend ontstellend.
Op pad terug stap ek via die Operahuis na die ou stad...
wie hierdie "boom" ontwerp het, het voorwaar 'n humorsin...
No comments:
Post a Comment