: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Friday 15 July 2016

Art Nouveau distrik een van Riga hoogtepunte

Dit 'n UNESCO werelderfenisgebied..  dis 'n agteroor nekbuig ervaring .. en 'n oordaad van estetika!
     Ek het 'n hele oggend in  Riga  se Nouveau-museum deurgebring.  Op en af met die trap gestap om een van my geliefkooste eras in my sigsintuig te laat leef...







    Ek het lank by die bediendekamer verwyl...   gedink aan my 3x werk in Engeland....


                Die bediende het ook naaldwerk gedoen vir die huishouding... seker ook lap en stop!

Hierdie vrolike hedendaagse straatsitplek is voor die museumwinkel ingerig....



No comments:

Post a Comment