So lyk Eesti, die taal van 1.3 miljoen inwoners van Estonie - en vir een-derde van hulle
is Russies die hooftaal. Lees hardop ...
Jy is reg! Dit gaan alles oor herwinning.
Pargi? Nooit ek sal nie hier parkeer nie.
Op pad na die parlementswinkel
Teaterstuk, natuurlik!
Voorblad van die bylaag tot die Sondagkoerant
Artikel oor midsomerfees
Advertensie vir knoffelroomys!naby die energiesentrum
No comments:
Post a Comment