: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Thursday 6 June 2013

Saam met my dogter na die dieretuin

Kia is oordadig lief vir diere. Ons eerste Maandag in Budapest en baba neem vir mama na die dieretuin in die stadspark.
Ons wou graag die Wombat uit Australie ontmoet, maardie mama het pas 'n baba gehad en haarself skaars gehou.


                                                           



Dan is daar die olifanthuis ... 'n Art Nouveau "paleis" vir 'n Indiese
olifantgesin van drie...




No comments:

Post a Comment