Uitsig op die Donou, Pest en die Zsent Istvan Bazilika vanaf die Visserman se bastion in Buda
Kettingbrug oor die Donou vanuit die fernicular
SKOENE IN BRONS: 'n Gedagtenis aan tientalle Jode wat gedurende
WW II in die Donou gegooi is...
Toeristeboot op die Donou met paleisheuwel in agtergrond
In die aand word Budapest omskep in 'n feeverhaal wanneer die geboue langs die Donou verlig word.
Ons het 'n uurlange vaart op die rivier meegemaak. In laatlig opgeklim en donker vasgemeer.
Hongaarse parlement
Kunstenaarsvoorstelling van ontwikkeling voor en langs die parlement
Vrou met hond in brond langs die promenade aan die Pest-oewer
naby die Marriot Hotel
No comments:
Post a Comment