Ek en Kia was drie dae daar en ons kan tereg terugrapporteer dat die ou stad - eens die hoofstad
van Hongarye en 'n belangrike handelstad op die Amber-roete en langs die Donou - 'n fees vir
die oog is. Net rondstap is ook al genoeg want daar is soveel lewe en humor oral.
Baie vasmeerplekke vir toeristebote langs die Donou
Kat op hortjies van 'n boetiek
Bratislava-kasteel vanaf die ou binnestad gesien
Operahuis: sy-aansigGeen motors in die binnestad nie!
Maak nuwe vriende voor die toeristekantoor
Toeristemark op die plein
Strooivark op die toeristemark op die plein
Daar is 'n hele paar humoristiese bronsbeelde op die stadsplein
Hierdie werker wat uit 'n mangat klim trek gewis die aandag.
Kia het vir Angry Bird op sy kop laat sit.
Gnocchi en speserywors vir my en
"dumplings" met platvleis vir Kia
No comments:
Post a Comment