Die Fransiskane het die kerk daarna in die Barokstyl herbou maar is weer in die 18de eeu beskadig. Daarna is dit in die laaste jare van die 19de eeu in neo-Gotiese styl herbou. Dit is veral die handgeverfde patrone wat die aandag trek...
Sekere bronne noem dat die kerk meer as 700 jaar oud is en dat die eerste
kerkgebou op paleisheuwel in die Romanesque-styl gebou was.
Die vloer
19de eeuse loodglas
No comments:
Post a Comment