Dit verg konsentrasie ...
Selfoon kom handig te pas om vinnig detail op 'n groot kaart
af te neem en te stoor tot nodig
die Joodse welsynswinkel
In die voorportaal van die Hongaarse Etnografiese museum
Budapest se metrokaart
Bestudeer die metrokaart ...Kia het gou presies geweet in watter ringting
ons beweeg. Magyar is 'n moeilike taal met baie lang name vir sommige stasies / eindpunte
Ons is na hierdie mark toe op presiese instruksies...
Op die trein na Kroasie
In die reen by San Marco
Gran Canal - brug tussen Santa Croce en Canareggio
Ampertjies deur die Smurfe ontvoer (Bratislava)
Navigasie na speelgoedwinkels was baie geslaagd
My navigator met het vir haar 'n Hongaarse vlam gekam
Saam baie ver geloop, gesien, beleef, verdwaal ... en herinneringe bymekaaremaak
Taak voltooi: Budapest-lughawe, 24 Mei 2103
No comments:
Post a Comment