Ons het op die metrostasie Deak Ter aangekom, ongelukkig die verkeerde uitgang gekies en baie ver met ons bagasie geloop.
Einde ten laaste by Wombats aangekom. Moderne hostel in voormalige 4-ster hotel. Nie gras onder ons voete laat groei nie en die 5de distrik (waar ons bly en hiper-sentraal is) gaan verken.
Ons landmerk! Gebou tussen metrostasie Deak Ter en ons hostel.
"Fashion Street" - gelee tussen ons hostel en die Donou. Dit is waar
ons 'n OTM gekry het wat gereeld ons "Kontant-paspoort" gediens het
Kia, by 'n buite-uitstalling van die pelswinkel wat
in Fashion Street - in die Kempinski Hotel - bedryf word.
Winkelfasade - Fashion Street
Waterfontein in Fashion Street - marmer en bladgoud
Szamos: Een van Fashion Street se uitsoek kafees
Kosdemonstrasies is toeganklik! Die skerm voor Szamos
in Fashion Street
Knus klein koffiewinkel met wi-fi
Sommer gou ontdek on 'n retrowinkel ...
... met 'n interessante blom-dekorasie ...
en ou tramdeure voor die aanpaskamer
en 'n advertensie vir winkel met derdehandse klere!
sjokolade in ontwerpersverpakking
R640 boete as jy hierdie reels oortree
No comments:
Post a Comment