Momente wat vir altyd vasgevang is...
Die hele stad blom ...
die aand toe ons na die mooiste ys-salon in Wene was...
'n Laataand bederf by Tichy
en die keurigste broodjies op die stasie ...
Car to Go: Gebruik jou selfoon om 'n motor te huur
Kia trap dat dit klap in die Tegniese Museum
Rus en roomys by Schonbrunn Paleis
By die Prater
Hotel Sacher, alombekend vir die Sacher Torte
No comments:
Post a Comment