: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Friday 14 June 2013

(Lekker) onthougoed van Budapest


Kat is koning ...maar muis
sorg vir sy eie vermaak (reklame op mobiele kroeg)


Langspeelplate nou in ander gewaad - Gouba-mark

                                                          Kon nie die kar aan die gang kry nie

                                             
19de eeuse Hongaarse baba-staander

Reklame - een eeu gelede

T-hemp van Pull and Bear
Magnete en ....

'n Laggende barista

'n Kamerpot vol koffie
Kinderkos
Op vervoerwa in Buda

Vintage winkel in 8ste distrik
In die museum vir toegepaste kuns

Kennisgewings by Wombat's ontbyt

Skerp humor laat alles vlot by ontbyt in Wombats
Koerantkaste op metrostasies! Trek 'n laai oop en haal
jou gratis koerant uit.

Bank van pallette voor Nasionale Museum

Buskers op Paleisheuwel
Piekniek op my ACVV-kaftan

Reklame vir speelgoedwinkel
Kurtos op die kole by 'n markstalletjie (silinder van soet deeg)

Handgemaakte poppies in nasionale drag (nie Chinees!)
Vrolikheid in 'n geskenkwinkel
Die branderprank het sitplek geword

In die retro-winkel van "Hospital in the Rock"

Verdwaal was nooit 'n krisis nie.  Toe ons in die verkeerde rigting
met tram 47 gery het, was die wag om die fout te herstel, gladnie 
erg nie

Die Skepper verskaf kleur aan die Budapest-dieretuin

Graffiti of moderne kuns?

Kia in Fashion Street, naby "ons" bank
Kafee op kasteelheuwel vernoem na die Spaanse kunstenaar Miro
waar ons vir die eerste keer goulash geeet het.
Detail van plafon in die ontvangslokaal van die Gellert-baddens

No comments:

Post a Comment