Januarie 2012 "stap" ek in by Fred Jordaan se plaas De Keur tussen Schoombee en Middelburg.. Hy is nou 'n afgetrede boer.
Ons was goed bevriend in sy studentejare op Grootfontein Landboukollege (1964). Dit is 'n warm somerdag maar De Keur is se plaashuis verskaf koelte en gasvryheid. Rosemarie, Fred se vrou en ma van 4, ontvang my gul (altans, ek hoop so!). Sy luister graag na ons "oiu" stories en die mense wat ons geken het.
Ek en Fred by sy jongste seun James se rivierplesier-plek langs die Groot-Brakrivier |
Ek het die laaste proesel kaas opge-eet maar daar was baie van die tuin oor om af te neem ...
Sonneblomme in die Karoo ...
Veerpoot se lekker lewe in lushof langs die Groot-Brak
Brug oor die Groot-Brak tussen De Keur en Doornberg van John Bowker.
Dis hier waar James Jordaan se "river rafting" plaasvind
No comments:
Post a Comment