Ek was bevoorreg om saam met aldrie oorsee te reis. Vandag dink ek spesifiek aan Eon se tye saam met my ... en ook hoe maklik hy hier te lande op 'n motorfiets klim met hangmat en kampeerstofie in sy bagasie.
Vroegoggend voor ons huis in PE. Eon gereed vir die pad -
ek is nog in my nagklere.
In 'n restourant in Winchester, Engeland
Voor die Anglikaanse kerk opdie dorpsplein in Petersfield, Hampshire |
No comments:
Post a Comment