So was my laaste dag in Valetta 'n dag van rondstap, waarneem en onthou...
Die wagte voor die "Grandmasters" se Paleis werk nie op Sondae nie, dus kon
die dogtertjie na hartelus speel
Die mure van die paleis staan al vir ongeveer 5 eeue
en besoekers word binnegenooi ...
Die plein voor die paleis het 'n gesinkroniese waterfontein, dus speel die mooiste musiek elke uur...
en sommige mense begin dan spontaan dans ...
vakmanskap met plaaslike kalkklip is buitengewoon ...
Bekend tot in Malta!
Die balkon is 'n belangrike aspek van die Maltese argitektuur
Die vulliskarretjie wat Valetta se strate skoonhou
opelug teater
Bo: interieur van St Johns co-dathedral
Onder: Een van die uitstaande tapisseriee
Jean de Valette, stigter van die stad, onder
No comments:
Post a Comment