: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Friday 6 May 2016

Besoek aan Marsaxlokk

Marsaxlokk is Malta se grootste vishawe... en toeriste stroom daarheen om die vars vis uit die Middelandse see te geniet.   Die kaai is duim vir duim vol restourante en markstalletjies.


tradisionele Maltese vissersboot
Die kerk aan die kaai...
tradisonele Maltese kant kom in enige vorm en grootte voor

een van die talle standbeelde op die kaai 

My visbord by die 3 Sisters op die kaai - 12 euro

No comments:

Post a Comment