Advertensieborde en ander reklame staan soos paddastoele in die restourantdistrikte in onder andere Valetta en Sliema. Hier is 'n paar wat die aandag trek:
... en vir die vleiseters ...
Vingerhoedgrootte Italiaanse lekkerbekplek!
Die Maltese kruis kry ook n plek op 'n sjokoladedoos
No comments:
Post a Comment