Christo deel 'n woonstel in Sliema met Richardt du Plessis, albei "old Grey boys" van PE.
Christo en Richardt by restourant in Tower Rd.
Altyd gesellig hier op die strandfront in Sliema
Laaste oggend saam met die manne van PE
... maar te vroeg vir koek!
Detail van kombuis in Hera Apartments
waar ek veilig kon uitspan
Hera is in 'n systraat gelee en wanneer jy die kort entjie tot by Tower Rd stap,
is die uitsig in alle rigtings bekoorlik ...
wat stadig verval
No comments:
Post a Comment