: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Friday 13 May 2016

Europa se derde oudste werkende teater

Die Teatru Manoel  in Valetta was 'n verrassende ontdekking!
    Tydens my oudio toer van die teater, het die Malta Filharmoniese orkes gerepeteer...  Die eerste keer in my lewe dat ek 'n donker dirigent op die podium sien ...
     Barodin se tweede simfonie met Wayne Marshall...   was dit nou nie 'n bonus om in die ouditorium te sit en te sien hoe die orkes oefen nie.  Heerlik.


                       Die plafon... ek kon die volledige restourasieproses dokumenter volg.

No comments:

Post a Comment