: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Friday 25 November 2016

Op pad van Yerevan na Tbilisi

Saam met Envoy op klein toerbussie noord na Georgie. ' n Verligting vir ons albei dat daar 'n paddiens is want die nagtrein van Tbilisi na Yerevan is 'n reis wat mens net eenkeer aanpak!
     Die toer sluit besoeke aan vele UNESCO erfenistereinne in.
     Haghbat, 'n kloosterkompleks is maar een daarvan... 'n uitstekende voorbeeld van Middeleuse argitektuur.

 meer inligting by: https://en.wikipedia.org/wiki/Haghpat_Monastery






'n deel van die mausoleum wat die koningin vir haar seuns se oorskot lat bou het. Let op die kruissteen en die fyn klipwerk.


Meer resent is daar 'n begrafplaas bygevoeg...


  Spoedig was dit middagetetyd en ons is na die rivier Alaverdi vir 'n braai-ete. Ek kon nouwel nie die rivier sien nie, maar die kos was heerlik.  Hier is 'n foto van die slaai en ons gasvrou wat turkse koffie aandra...




Na die ete wag daar nog een kerk op ons!   Akhtala ... ook 'n (nou onaktiewe) kopermyn.

Wikipedia verskaf agtergrond:

Akhtala (ArmenianԱխթալայի վանքGeorgianახტალის ტაძარი); also known as Pghindzavank (ArmenianՊղնձավանք, meaning Coppermine Monastery) is a 10th-century fortified Armenian Apostolic Church monasterylocated in the town of Akhtala in the marz of Lori, 185 kilometers (115 mi) north of Yerevan.[1] The monastery is currently inactive.[2] The fortress played a major role in protecting the north-western regions of Armenia (Gugark) and is among the most well preserved of all in modern Armenia.[3]

The main church at the compound is famous for its highly artistic frescoes, which cover the inside walls, the partitions, and the bearings of the building. The modern name of Akhtala was first recorded in a royal decree of 1438. The etymology of the name Akhtala is believed to be of Turkic origin, meaning white glade.[4] The original Armenian name of the settlement where the monastery is built is Pghindzahank, which means copper mine

Die ingang na Akhtala



No comments:

Post a Comment