Vinnige draai in Leipzig grmaak om iets van Bach se geskiedenis te ervaar. Hy was kapelmeester in die Nikolaikirche... Ongelukkig geen fotos kon neem as gevolg van verbod.
In die Thomaskirche kon ek wel sy graf fotografeer. Eenvoudig en strak. Dit is 'n herbegrafnis na WW2.
In die omgewing het ons die Leipzig leeu raakgeloop asook n skatlike karretjie .
Vir twee nagte in die Sleepy Lion hostel het ons interessante kamermaats gehad en wat ete betref, 'n vegetariese restourant in n soortnamige winkel ontdek en kon die produkte behoorlik bekyk.

Graf van J S Bach
saam met die leeu van Leipzig
Neem vir jou 'n boek op straat
Kia met sjokoladedrankie in die gesondheidswinkel
Snuiwend by die bushalte
In die DDR-museum
No comments:
Post a Comment