: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Monday 14 November 2016

Kia besoek haar naamgenoot in die Zwinger

In Dresden staan Kia spesiaal uit haar siekbed op om die stad saam met my vir n dag te verken.   Eers was dit n besoek aan die gerestoureerde Frauenkirche en daarna die wereld, se grootste porseleinmuur van Meissen teëls.
    Na sop by n Australiese restourant kom die keiserlike kunsskatte aan die beurt en die hele middag word aan die Zwinger gewy.    Kia ontmoet weer vir Saskia,  Rembrandt se vrou.  21 jaar gelede het sy 'n gelyknamige kunswerk in London se Nasionale galery gesien van die vrou na wie sy vernoem is .
     
Olike Kia by Rembrandt se Saskia
So een staan al lankal teen ons sitkamerdeur
Vermeer se meisie met brief
Die marmersaal

Titian se Venus

No comments:

Post a Comment