: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Wednesday 16 November 2016

In die omte van die Ou Muur: Tbilsi

Ons het vir  vyf nagte aan die begin van Oktober akkommodasie by The Old Wall Hostel vlakby die bekende Marionetteteater gehad.
     In die tyd verken ons die buurt... van sy verlate agterstraatjies tot by die pragtige knus Cafe Leila met sy Persiese dekor en die skewe toring van die teater.











No comments:

Post a Comment