: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Monday 14 November 2016

Op die grens van Azerbaijan

Op ons laaste dag in Georgië,  sluit ons aan by n Envoy-toer na n kloosterkompleks uit die 6de eeu nC. Dis 'n lang tog en op 'n stadium se die gids dat ons nou die woestyn binnegaan.  Dor, warm en so wyd soos die Heer se genade.

    Hier blom die aarde in die lente vertel 'n brosjure en by Davit Gareja is daar tekens van die watervoortjies waarin die monnike die water na stoorplek herlei het, sigbaar.
      Ek besigtig net die grondgebied en kapel van die kompleks, maar Kia sien kans vir baie en klim op n buitengewoon warm herfsdag saam met ander jongmense tot bo.
.






No comments:

Post a Comment