Vincent se replika Geel kafee is gepak, maar ons kry knus plekkie by toonbank vir welkome warm koffie.
Twee verlore siele buite onder seildak
Ingang van Van Gogh Stigting se uitstalruime - ongelukkig gesluit!
Ons moes tevrede wees met besoek aan Galery Reattu in 'n Renaissance gebou.... en daar kyk 'n bank gelaai met Picasso-kussings vir ons ...
.... en kan ons droogword tussen werke in verskeidenheid mediums....
No comments:
Post a Comment