Op pad van St Remy in Provence na die Malan Hugenote se 17de eeuse basis by Merindol, ry ons by Senas vas in 'n jolige trekkerfees aan die einde van oestyd.
Was dit nie vir Roline wat 'n verkeersman se "detour" teken verontagsaam het nie, sou ons nooit die skouspel van outydse trekkers en provensaalse boerejoligheid beleef het nie.
Sondagoggend in Senas: Ina, Roline en Tinie
No comments:
Post a Comment