: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Wednesday 9 March 2016

Franse wortelgrawery

Herkoms en nostalgie vat mense op ver paaie.  Hier is 4 S A vriendinne in Merindol, 'n klein dorpie in Provence vanwaar die Malans se Hugenote voosate gevlug het na die Suidpunt van Afrika via Nederland.
   
Tinie lees die geskiedenis van die protestante in Merindol.

detail van klipbouwerk in Merindol

Protenstante se tempel in Merindol ...
ons was te laat vir die diens!

Op 'n staptog ontdek ons die bakkery en 'n vrolike straatnommer op 'n huis.



Deel van tablo wat die Roomse vervolging uitbeeld

Vrolike vensterbanke

No comments:

Post a Comment