Die meer as twee-eeue oue gebou was binne stapafstand van ons verblyf in St Remy. 'n Dag om te onthou...
Saam met Tinie en Roline by die ingang tot St Paul
Roline by een van die afdrukke wat oral langs
die Van Gogh-roete in St Remy angebring is.
Lessenaar in Vincent se sel (natuurlik nie die oorspronklike sel nie!)
Wonder hoeveel keer Vincent hierin behandel is...
Tydens ons besoek was hierdie uitstalling aan die gang.
No comments:
Post a Comment