Die Pergamon slaan jou asem weg. Dit is waar die Pergamon-altaar geherkonstrueer is en die Hek van Miletus gesien kan word. Kyk maar op die Internet....
In die Neues Museum word die kop van Nefertiti bewaar en sy word opgepas deur twee wagte wat jou dophou asof jy 'n dief is. Sy mag nie afgeneem word nie. Ek moet erken sy is 'n besonderse stukkie werk maar sy lyk vir my mooier op die groot promosieseil buite die museum...
Die teels in die gebou het my net so beindruk soos die kamersvol antieke stukke en brokke...
en opgradering aangebring is, was vir my een van die verrassings van my besoek.
Butler in bronze... so'n weerlose mannetjie!
Die blomme in die deftige koffiekamer in die Neues Museum
was skougehalte... dit geniet terwyl ek 'n bitterige yskoffie gedrink het
Altes Museum
Moderne syingang van die Historiese museum
Die Humbolt Box, 'n inligtingsentrum vir die Paleis
wat in aanbou is op Museumeiland
No comments:
Post a Comment