Voetsool of skoensool teen die grond. Kilometers op die geskiedenis...? So sien jy nie net die argitektoniese en historiese nie, maar die alledaagse wat anders nooit deel van jou ervaring sou word nie. Hier is 'n paar sulke oomblikke:
Bierman naby Gendarmenmarkt
Beer by ingang van die Hilton Hotel
Kaasmeisie - Op Italiaanse restourantmuur
Wat soek die reus by die Hunguricum?
Sitplek naby Spittelmarkt
Bouselblou skaap op balkon
Tong in die kies veiligheidsdeur - Pentzlauerberg
Reklame vir fotografie-uitstalling - naby Checkpoint Charlie
In die Wintergarten van die Literaturhaus naby die Kathy Kolwitzmuseum
Die restourant is baie bekend en gewild... 'n Yskoffie (onder) was 'n lafenis
na 'n middag by die Story of Berlin eksposisie en 'n besoek aan 'n atoomskuiling
Sout en peper (onder) van regoor die wereld
by die KaDeWe in Berlyn. Die afdelingswinkel staan bekend
as die Harrods van Duitsland
Babavoertuig in stormweer
Reuse Paashaas
Muurmosaiek naby Galleries Lafayette
Cannelorni en Lasagneby the Pasta Box naby The Circus Hostel.
Ek kan dit steeds proe...
Die Sjokolademeisie op Arkona-mark het my herinner aan die een in my sitkamer
No comments:
Post a Comment