In die sewentigerjare besluit die DDR om die kerkgebou te vernietig maar nadat die stad verenig is, word die kerk weer opgerig ... in 'n heel ander gedaante. Nou is dit 'n kapel waar besoekers kan stil word en onthou wat gebeur het en families kan onthou hoe hulle Oos-Berlynse lewens was en ander die kan onthou hoe hulle geliefdes wat bereid was om te vlug, gesterf het.
Baie van die bourommel van die oorspronklike kerk is met die pleistersement gemeng (proses word "ramming" genoem) en so versoen die ou en nuwe kerk ook. Die boustyl is net myle verwyder van die tradisionele.
Aansig....
Ingang...
Doopfont ...
Die toringkruis en die besonderse verhaal (onder)
No comments:
Post a Comment