Hierdie ultra-moderne museum is in die ewe moderne Sony-gebou op Potsdammerplatz gelee... en dit was 'n baie informatiewe oggend wat ek daar deurgebring het.
Verskillende ligeffekte word in di emuseum gebruik en dit voel asof die besoeker in 'n tydskapsule loop
Marlene Dietrich was 'n gewilde aktrise in my tienerjare toe filmsterre as heldinne gesien was. In die museum word daar op 'n spesiale manier hulde aan haar gebring, beide as Duitse aktrise en Hollywood aktrise.
Haar smuktassie
Sy kon enigiets aantrek... en het die mans tuxedo met swier gedra
Kaart van die verdeelde Berlyn
No comments:
Post a Comment