Sommer teenaan die tremlyn op Davidka-plein, met Mea Shearem aan die anderkant, daar sit die Abraham Hostel. Nie 'n gewone hostel nie, maar 'n belewenis vir reisigers van oraloor en alle ouderdomme,
Om Abraham se lof te besing, gaan lank neem, maar uit hierdie fotos kan iets van die atmosfeer wergegee word:
Niggies maak kos - dis Nuwejaar en alle kommersiele aktiwiteite is gestaak
Lily en chef berei Shabbat-maaltyd voor
Lily en Elvis van Ierland (albei vrywilligers!)
Die "chill-out dorm" in die ruim bymekaarkom-area
No comments:
Post a Comment