Die reisende uitstalling
My Dream van Vincent was aan die gang in Budapest en dit was my eerste kultuurstop na my aankoms op 5 September 2013.
Di e galery waar die uitstalling gehou is, was met sonneblomme getooi
verskeie visies van die bekende sonneblomme met moderne tegnologie verkry
Foto van 'n jong Vincent by die ingang tot die uitstalling
In die reklamebiljet ...
Twee aartappeleters...
Starry night...
... besoekers kon aan die skildery op 'n raakskerm werk
No comments:
Post a Comment