Stoepwinkel op Nieu-Bethesda
Reinet le Roux, byeboer en vervaardiger van produkte uit heuning en byewas, het onlangs begin met 'n onbemande stoepwinkel by haar huis. Sy het onthou hoedat 'n welsynsbus met klere en goedere naby Picadilly Circus in London geparkeer was en die personeel terug na hulle poste is.
Ek het 'n aand by Reinet oorgestaan en in haar "blikhuis' gebly waar haar produkte vervaardig word.
Die troetelhond hou wag oor alles
My bagasie voor die blikhuis waar ek een koue nag geslaap het en nou bietjie verstaan hoe
dit voel om in 'n shack te bly
No comments:
Post a Comment