Vanaf David Muller se stoep sien jy die Bankberg. Vandaar dan die naam. Hy het ongeveer 2 000 struike onder skadunet en dan is daar die bestaande rose in die oop tuin.
Hierdie fotos van sy rose en ander snyblomme is twee weke gelede geneem:
Inca lelies
Leeubekkies
Delphiniums groei skouerhoogte onder
die skadunet
Ongesteurd in die oopte ...
Ou Kaapse roos buite
David se Breestraat-tuin
Hierdie ou Kaapse rose het ek Henningsfontein
toe geneem vir tannie Connie se verjaardag
No comments:
Post a Comment