Lentereens in die Karoo het die dam buite Graaff-Reinet meer as volgemaak. Ek het op 22 Oktober daar verbygery op Pad Richmond toe en op 29 Oktober teruggekom, toe loop die dam steeds oor. Wat 'n gesig! Ek het dit nog net een keer vantevore gesien - verder was dit meestal 'n groot droee pan.
No comments:
Post a Comment