Swaargewigte soos Deon Meyer en David Kramer het hierdie jaar se fees gravitas gegee, en ander skrywers soos Karin Brynard, Ashwin Desai, Darryl David en Welma Odendaal het gewis gesorg vir 'n belewenis. Gwen Fagan met haar Roseboek oor die ou Kaapse rose het gesorg vir oorverdowende applous van waardering vir hierdie navorsing.
Hier is fotoflitse van die naweek:
Boekhandelaar John Donaldson se boekwurm...
Duisend gebruikte boeke op die sypaadjie en verbygangers mag 'n paar boekies uitkies en gratis wegneem
Boekwinkels vol boeke en interessate historiese prente en adverensies
Gwen Fagan was daar om haar roosboek bekend te stel
Aandete by die Supper Klub en Georgie en Annette ruik aan KarooroseVriend Casper Erasmuskyk na die boeke in een van die kamers
van die Supper Klub-restourant (2011)
No comments:
Post a Comment