Na 15 jaar op Tarkastad pak kunstenaar Marie-Louise op om Kaapstad toe te verhuis.
Sy is 'n gaarder/versamelaar soos ek en het ongeveer 3 maande om besittings en opgaargoed in die pragtige Viktoriaanse pastorie in die hoofstraat te krimp vir inpas in 'n stadshuisie.
Marie-Louise (regs) en haar suster Gerda in die voordeur
van die pastorie
Een van Marie-Louise se groot doeke bokant die kaggel
No comments:
Post a Comment