In die donker jare van die muur was die Versoeningskerk en sy twee begraafplase so te se in die niemandsland tussen Oos en Wes Berlyn.
In die sewentigerjare besluit die DDR om die kerkgebou te vernietig maar nadat die stad verenig is, word die kerk weer opgerig ... in 'n heel ander gedaante. Nou is dit 'n kapel waar besoekers kan stil word en onthou wat gebeur het en families kan onthou hoe hulle Oos-Berlynse lewens was en ander die kan onthou hoe hulle geliefdes wat bereid was om te vlug, gesterf het.
Baie van die bourommel van die oorspronklike kerk is met die pleistersement gemeng (proses word "ramming" genoem) en so versoen die ou en nuwe kerk ook. Die boustyl is net myle verwyder van die tradisionele.
Aansig....
Ingang...
Altaar wat onder die bourommel van die oorspronklike kerk gevind is
Doopfont ...
Die toringkruis en die besonderse verhaal (onder)